SWD Arende
Voorkoms
| SWD Arende | ||||
| Bynaam(e) | Arende | |||
| Embleem | Arend | |||
| Stigting | 1899 | |||
| Unie | Suidwestelike Distrike Rugbyunie | |||
| Ligging | George | |||
| Streek | Oostelike Wes-Kaap | |||
| Stadion | Outeniekwapark | |||
| Kapasiteit | 10 000 | |||
| President | Hannie Baartman | |||
| HUB | Willem Small | |||
| Liga(s) | Curriebeker Rugby-uitdaagreeks | |||
| Uniewebwerf | ||||
| www.swdeagles.co.za | ||||
Arende (ook bekend as SWD of die SWD Arende) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in George.
Die Arende neem jaarliks deel aan die Rugby-uitdaagreeks en die Curriebeker se Eerste Afdeling.
Hulle speel in groen en swart uitrusting en hulle tuisveld is Outeniekwapark in George.