2018 Curriebeker Premierafdeling
Voorkoms
| 2018 Curriebeker | |
|---|---|
| Verdedigende kampioene | Westelike Provinsie (34ste titel) |
| Kampioene | Natalse Haaie (8ste titel) |
Die 2018 Curriebeker Premierafdeling was ’n top rugbykompetisie wat van 17 Augustus – 27 Oktober 2018 tussen die provinsiale spanne van Suid-Afrika beslis is. Dit was die 80ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Natalse Haaie met 33–21 in die 2017 eindstryd in Durban verslaan.
Die eindstryd in 2018 is op 27 Oktober 2018 beslis met die Natalse Haaie wat weer teen die Westelike Provinsie gespeel het, hierdie keer in Kaapstad. Die Natalse Haaie het met 17–12 gewen en hulle 8ste titel ingepalm.
Spanne
[wysig | wysig bron]| 2018 Curriebeker Premierafdelingspanne | |||||||
| Span | Borgskapnaam | Stadion | Stadionborg | ||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Blou Bulle | Vodacom Blou Bulle | Loftus Versfeld | geen | ||||
| Goue Leeus | Xerox Goue Leeus | Ellispark | Emirates Airlines | ||||
| Westelike Provinsie | DHL Westelike Provinsie | Nuweland | DHL | ||||
| Vrystaat Cheetahs | Toyota Vrystaat Cheetahs | Vrystaatstadion | Toyota | ||||
| Natalse Haaie | Cell C Sharks | Kings Park | Jonsson | ||||
| Pumas | iCollege Pumas | Mbombelastadion | geen | ||||
| Griekwas | Tafel Lager Griekwas | Griekwapark, Kimberley | Tafel Lager | ||||
Tabel
[wysig | wysig bron]
| ||||||||||||||||
| Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | DV | DT | DBP | VBP | Tabelpunte | |||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 1 | Westelike Provinsie | 6 | 6 | 0 | 0 | 276 | 113 | +163 | 38 | 16 | 6 | 0 | 30 | |||
| 2 | Natalse Haaie | 6 | 5 | 0 | 1 | 193 | 133 | +60 | 28 | 18 | 3 | 0 | 26 | |||
| 3 | Leeus | 6 | 4 | 0 | 2 | 239 | 213 | +26 | 34 | 28 | 5 | 0 | 21 | |||
| 4 | Blou Bulle | 6 | 3 | 0 | 3 | 170 | 179 | -9 | 24 | 25 | 4 | 1 | 17 | |||
| 5 | Pumas | 6 | 2 | 0 | 4 | 174 | 190 | −16 | 24 | 28 | 4 | 0 | 12 | |||
| 6 | Griekwas | 6 | 1 | 0 | 5 | 175 | 252 | −77 | 24 | 37 | 3 | 1 | 8 | |||
| 7 | Cheetahs | 6 | 0 | 0 | 6 | 93 | 240 | −147 | 13 | 33 | 1 | 1 | 2 | |||
Tabelnotas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabelposisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
- DV = Drieë vir
- DT = Drieë teen
- DBP = Driebonuspunt: toegeken aan 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd.
- VBP = Verloorbonuspunt: toegeken aan die verloorspan indien hulle met 7 of minder punte verloor het.
- Pte = Alle tabelpunte versamel.
| Voorafgegaan deur 2017 Curriebeker |
Curriebeker 2018 |
Opgevolg deur 2019 Curriebeker |
Wedstryde
[wysig | wysig bron]- Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak:[1]
Week 1
[wysig | wysig bron]| 17 Augustus 2018 | Pumas | 42 – 19 | Griekwas | Mbombelastadion, Nelspruit | |
| 17:00 | Drieë: Hennie Skorbinski, Stefan Ungerer, Chris Smith, Neil Maritz, Marnus Schoeman Doelskoppe: Chris Smith (4) Strafdoele: Chris Smith (3) |
Drieë: AJ Coertzen, Christiaan Meyer, Conway Pretorius Doelskoppe: George Whitehead (2) |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | ||
| 17 Augustus 2018 | Vrystaat Cheetahs | 12 – 34 | Blou Bulle | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
| 19:00 | Skeidsregter: Dan Jones | ||||
| Loslootjies: Goue Leeus, Natalse Haaie, Westelike Provinsie |
Week 2
[wysig | wysig bron]| 24 Augustus 2018 | Goue Leeus | 62 – 41 | Griekwas | Ellispark-stadion, Johannesburg | |
| 19:00 | |||||
| 25 Augustus 2018 | Natalse Haaie | 26 – 10 | Blou Bulle | Kings Park-stadion, Durban | |
| 15:00 | Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | ||||
| 25 Augustus 2018 | Westelike Provinsie | 32 – 0 | Vrystaat Cheetahs | Nuwelandstadion, Kaapstad | |
| 17:15 | Skeidsregter: AJ Jacobs | ||||
| Loslootjie: Pumas |
Week 3
[wysig | wysig bron]| 31 Augustus 2018 | Pumas | 28 – 57 | Westelike Provinsie | Mbombelastadion, Nelspruit | |
| 19:00 | |||||
| 1 September 2018 | Vrystaat Cheetahs | 29 – 33 | Natalse Haaie | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
| 14:00 | |||||
| 1 September 2018 | Blou Bulle | 35 – 38 | Goue Leeus | Loftus Versfeld, Pretoria | |
| 16:05 | |||||
| Loslootjie: Griekwas |
Week 4
[wysig | wysig bron]| 7 September 2018 | Natalse Haaie | 28 – 12 | Pumas | Kings Park-stadion, Durban | |
| 19:00 | |||||
| 8 September 2018 | Griekwas | 40 – 45 | Blou Bulle | Griekwapark, Kimberley | |
| 14:15 | |||||
| 8 September 2018 | Goue Leeus | 47 – 14 | Vrystaat Cheetahs | Ellispark-stadion, Johannesburg | |
| 17:15 | |||||
| Loslootjie: Westelike Provinsie |
Week 5
[wysig | wysig bron]| 14 September 2018 | Blou Bulle | 39 – 29 | Pumas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
| 19:00 | |||||
| 15 September 2018 | Goue Leeus | 38 – 65 | Westelike Provinsie | Ellispark-stadion, Johannesburg | |
| 15:00 | |||||
| 15 September 2018 | Griekwas | 52 – 24 | Vrystaat Cheetahs | Griekwapark, Kimberley | |
| 17:15 | |||||
| Loslootjie: Natalse Haaie |
Week 6
[wysig | wysig bron]| 21 September 2018 | Vrystaat Cheetahs | 14 – 42 | Pumas | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
| 17:00 | |||||
| 22 September 2018 | Natalse Haaie | 37 – 21 | Goue Leeus | Kings Park-stadion, Durban | |
| 17:15 | |||||
| 22 September 2018 | Westelike Provinsie | 38 – 12 | Griekwas | Nuwelandstadion, Kaapstad | |
| 19:30 | |||||
| Loslootjie: Blou Bulle |
Week 7
[wysig | wysig bron]| 29 September 2018 | Westelike Provinsie | 50 – 28 | Natalse Haaie | Nuwelandstadion, Kaapstad | |
| 14:00 | |||||
| Loslootjies: Blou Bulle, Goue Leeus, Griekwas, Pumas, Vrystaat Cheetahs |
Week 8
[wysig | wysig bron]| 12 Oktober 2018 | Pumas | 21 – 33 | Goue Leeus | Mbombelastadion, Nelspruit | |
| 19:00 | |||||
| 13 Oktober 2018 | Griekwas | 11 – 41 | Natalse Haaie | Griekwapark, Kimberley | |
| 15:00 | |||||
| 13 Oktober 2018 | Blou Bulle | 7 – 34 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
| 17:15 | |||||
| Loslootjie: Vrystaat Cheetahs |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]| 20 Oktober 2018 | Natalse Haaie | 33 – 24 | Goue Leeus | Kings Park-stadion, Durban | |
| 14:30 | |||||
| 20 Oktober 2018 | Westelike Provinsie | 35 – 32 | Blou Bulle | Nuwelandstadion, Kaapstad | |
| 17:00 | |||||
Eindstryd
[wysig | wysig bron]| 27 Oktober 2018 | Westelike Provinsie | 12 – 17 | Natalse Haaie | Nuwelandstadion, Kaapstad | |
| 17:00 | |||||
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "2018 Curriebeker Premierafdelingdatums" (in Engels). Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2018. Besoek op 18 Julie 2018.