Rotax
| Industrie | meganiese ingenieurswese |
|---|---|
| Datum van stigting of ontstaan | 1884, 1920, 1970 |
| Amptelike naam | BRP-Rotax GmbH & Co KG |
| Werkveld | engine manufacturing |
| Stigter | Friedrich Theodor Gottschalk |
| Land | Kanada |
| Wettige vorm | Gesellschaft mit beschränkter Haftung & Compagnie Kommanditgesellschaft |
| Stingtingsplek | Dresden |
| Eienaar | Bombardier, ZF Sachs, Lohner-Werke |
| Ouer organisasie | Bombardier Recreational Products |
| Ligging van hoofkantoor | Gunskirchen |
| Land van oorsprong | Duitse Ryk |
| Produk of materiaal wat geproduseer word | Binnebrandenjin |
| Amptelike webwerf | http://www.rotax.com/ |
Rotax is die handelsnaam vir 'n reeks binnebrandenjins wat ontwikkel en vervaardig is deur die Oostenrykse maatskappy BRP-Rotax GmbH & Co KG.[1] Dit was tot 2016 bekend as BRP-Powertrain GmbH & Co. KG, wat weer besit word deur die Kanadese Bombardier Recreational Products (BRP). Onder die Rotax-handelsmerk is die maatskappy een van die wêreld se grootste vervaardigers van ligte suiermotors.
Rotax se vierslag- en gevorderde tweeslag-enjins word in 'n wye verskeidenheid klein land-, see- en lugvoertuie gebruik. Bombardier Recreational Products gebruik die suierenjins in hul eie reeks van sulke voertuie.[2] Sedert die 1990's is Rotax die wêreld se dominante verskaffer van enjins vir ultraligte vliegtuie en ligte sportvliegtuie, en 'n belangrike vervaardiger van enjins vir ander ligte vliegtuie.
-
Rotax 912 installasie
-
Rotax 503
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BRP-Powertrain GmbH & Co. KG (2014). "Company profile at brp-powertrain.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2015. Besoek op 1 September 2014.
- ↑ "Bombardier Recreational Products & Vehicles - BRP USA". brp.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2012. Besoek op 24 September 2015.