Winterton
Voorkoms
Winterton | |
|---|---|
Winterton se hoofstraat | |
| Koördinate: 28°48′48″S 29°32′10″O / 28.81333°S 29.53611°O | |
| Land | |
| Provinsie | KwaZulu-Natal |
| Distrik | uThukela |
| Munisipaliteit | Okhahlamba |
| Stigting | 1905 |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 0,86 km2 (0,33 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 276 |
| • Digtheid | 321/km2 (830/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Wit mense | 71.0% |
| • Indiërs/Asiërs | 3.6% |
| • Bruin mense | 0.4% |
| • Swart mense | 22.8% |
| • Ander | 2.2% |
| Taal (2011) | |
| • Afrikaans | 47.7% |
| • Engels | 29.3% |
| • Zoeloe | 16.9% |
| • Ander | 6.0% |
| Poskode (strate) | 3340 |
| Skakelkode | 036 |

Winterton is 'n dorp in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê 20 km suidoos van Bergville op die R74-provinsiale pad, net af van die N3 tolpad en bied toegang tot die bergoorde soos Cathedralpiek, Cathkinpiek, Champagne Castle en Giant's Castle in die Sentrale Drakensberg.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorpie is in 1905 as 'n landbou- en besproeiingstasie gestig. Die dorp is eers Springfield genoem maar later na HD Winter hernoem. Die takspoorlyn het Winterton in 1907 bereik en is in 1914 na Bergville verleng.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Drakensberg-seunskool, skool naby die dorp.
- Lys van dorpe in Suid-Afrika
- NG gemeente Bloukrans
Bronne
[wysig | wysig bron]- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Winterton". Sensus 2011.
