Module talk:Taxonbar
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 1 maand gelede deur Pynappel in onderwerp Category:Taxonbars with automatically added original combinations
Category:Taxonbars with automatically added original combinations
[wysig bron]Sien lyne 359 - 379
Ek verstaan nie mooi wat hierdie kode doen nie.
Dit voeg ook "Category:Taxonbars with automatically added original combinations" by. Sien Rooivos.
Ek wil die kategorie vertaal en skep, maar ek weet nie wat dit beteken nie. Enige voorstelle vir hoe om dit te vertaal? - Rooiratel (kontak) 05:15, 15 Junie 2025 (UTC)
- @Rooiratel lyk my dis 'n tegniese term in taksonomie. Sien en:Category:Taxonbars with automatically added original combinations en wikidata:Property:P1403. Ek sou sê iets soos Kategorie:Taksonbalke met outomaties bygevoegde oorspronklike kombinasies kan werk. Dan het die naam van die kategorie dieselfde vorm as Kategorie:Taksonbalke met outomaties bygevoegde basionieme. Ek is net nie seker oor of daar 'n koppelteken tussen outomaties en bygevoegde kort nie. Dalk kan @BurgertB hier help? – 🍍 Pynappel (kontak) 07:47, 15 Junie 2025 (UTC)
- Nee, geen koppelteken nie. ~ Burgert (kontak) 08:46, 15 Junie 2025 (UTC)
Uitgevoer – 🍍 Pynappel (kontak) 08:48, 15 Junie 2025 (UTC)
- Nee, geen koppelteken nie. ~ Burgert (kontak) 08:46, 15 Junie 2025 (UTC)