Loeriesfontein
Voorkoms
Loeriesfontein | |
|---|---|
Blomme in Augustus en September. | |
| Koördinate: 30°57′7″S 19°26′37″O / 30.95194°S 19.44361°O | |
| Land | |
| Provinsie | Noord-Kaap |
| Distrik | Namakwa |
| Munisipaliteit | Hantam |
| Stigting | 1894 |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 34,46 km2 (13,31 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 2 744 |
| • Digtheid | 80/km2 (200/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Wit mense | 11.0% |
| • Bruin mense | 86.3% |
| • Swart mense | 2.0% |
| • Ander | 0.7% |
| Taal (2011) | |
| • Afrikaans | 98.7% |
| • Ander | 1.3% |
| Poskode (strate) | 8185 |
| Skakelkode | 027 |
Loeriesfontein is 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is 63 km noord-oos van Nieuwoudtville. Die dorp het in 1958 munisipale status verkry. Die R357-streeksroete gaan deur die dorp.
Distrik
[wysig | wysig bron]Die belangrikste ekonomiese bedryf in die distrik is skaapboerdery en koring word ook verbou. Sout word ook in die distrik ontgin. Op 13 Februarie 1951 is Suid-Afrika se eerste aangetekende vierling, die Lombard-vierling, hier gebore.

Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Louw, Eli: Oor my pad - 'n outobiografie. Potchefstroom: Andcork Uitgewers, 2009. ISBN 0-7992-3451-8
- B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. 1995. ISBN 1-86842-026-4
- Eric Rosenthal: Ensiklopedie van Suidelike Afrika. 1967.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Loeriesfontein". Sensus 2011.
