L
Voorkoms
| Latynse letter L | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Latynse alfabet | ||||||
| A | B | C | D | E | F | G |
| H | I | J | K | L | M | N |
| O | P | Q | R | S | T | U |
| V | W | X | Y | Z | ||
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter L. Vir ander betekenisse sien L (dubbelsinnig).
Die letter L, l is die 12de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Lima".
L met skryftekens
[wysig | wysig bron]- Ļ, ļ
- Ľ, ľ
- Ł, ł
- Ḽ, ḽ
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie L.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir L.