Gaan na inhoud

Internet-Broadway-databasis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Internet-Broadway-databasis
Tipe webwerf
Teaterdatabasis
Beskikbaar inEngels
EienaarsThe Broadway League
SkepperThe Broadway League
URLibdb.com
KommersieelJa
RegistrasieOpsioneel
Van stapel gestuur20 November 2000 (2000-11-20) (24 jaar oud)

Die Internet-Broadway-databasis of IBDB (Engels: Internet Broadway Database) is ’n aanlyn databasis van Broadway-produksies en -akteurs. Dit word behartig deur die navorsingsafdeling van The Broadway League.[1]

Dit het ook ’n app vir IOS en Android.[2][3][4]

Dié uitgebreide webtuiste met Broadway-inligting het rekords van produksies van die begin van die New Yorkse teater in die 18de eeu tot vandag. Besonderhede sluit in mense wat betrokke was en interessante feite en produksiestatistiek. Daar is ook ’n groot argief van foto's uit die hede en verlede en ’n uitgebreide soekfunksie.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Official Website IBDB.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2015. Besoek op 26 Julie 2012.
  2. "The Broadway League develops IBDB application" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2016. Besoek op 26 Julie 2012.
  3. "Broadway League Releases IBDB App for iOS Devices" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 26 Julie 2012.
  4. "Broadway League's New IBDB App for iPhone, iPad and iPod Touch Links Theatergoers with Centuries of Theater" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2019. Besoek op 26 Julie 2012.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]