Forum for Service Delivery
| Forum for Service Delivery | |
| F4SD | |
| Gestig | 2016 |
|---|---|
| Afgestig van | ANC |
| Webblad | www |
Die Forum for Service Delivery (F4SD) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in 2016 gestig is, meestal deur ontevrede ANC-raadslede. Die party het geregistreer om die 2016 Suid-Afrikaanse munisipale verkiesings in vyf provinsies: Noordwes, Mpumalanga, Noord-Kaap, Gauteng en Limpopo te betwis.
Die party het aan die 2019 algemene verkiesing deelgeneem. Die party se primêre eis in hul 2019-manifes is die verwydering van alle buitelandse burgers. Die F4SD het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelgeneem maar geen setels gewen nie.[1]
Verkiesingsresultate
[wysig | wysig bron]Nasionale verkiesings
[wysig | wysig bron]| Verkiesing | Stemme | % | Setels |
|---|---|---|---|
| 2019[2] | 8 525 | 0,05 | 0 |
| 2024 | 11 077 | 0,07 | 0 |
Munisipale verkiesings
[wysig | wysig bron]| Verkiesing | Stemme | % |
|---|---|---|
| 2016[3] | 86 667 | 0,23% |
| 2021[4] |
Samesmelting met ActionSA
[wysig | wysig bron]In Januarie 2025 het die party met ActionSA saamgesmelt en beplan om die 2026 plaaslike regeringsverkiesings onder die ActionSA-vaandel mee te ding.[5][6] Partyleier Mbahare Kekana is as adjunkpresident van ActionSA aangestel.[7]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ National Candidates List, Independent Electoral Commission, Besoek 26 Maart 2024.
- ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
- ↑ "2016 Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Besoek op 16 Desember 2022.
{{cite web}}: AS1-onderhoud: url-status (link) - ↑ "2021 Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Besoek op 16 Desember 2022.
{{cite web}}: AS1-onderhoud: url-status (link) - ↑ Gerber, Jan. "'Positive politics': ActionSA to join forces with Forum 4 Service Delivery for 2026 local govt polls". News24 (in Engels (VSA)). Besoek op 15 Januarie 2025.
- ↑ Ramushwana, Alpha. "ActionSA merges with Forum 4 Service Delivery". EWN (in Engels). Besoek op 15 Januarie 2025.
- ↑ Ramushwana, Alpha. "After Forum 4 Service Delivery's merger with ActionSA, Mbahare Kekana named deputy president". EWN (in Engels). Besoek op 15 Januarie 2025.
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |