Douglas C-47 Skytrain
Voorkoms
| Douglas C-47 Skytrain | |
|---|---|
| Tipe | Vragvliegtuig en bomwerper |
| Vervaardiger | Douglas Aircraft Company |
| Nooiensvlug | 17 Desember 1935 |
| Bekendstelling | 1936 |
| Vervaardig | 1936–1942, 1950 |
| Aantal gebou | 10 174 |
| Eenheidskoste | VS$ 79 500 (in 1935)[1] |
Die Douglas C-47 Skytrain is 'n vliegtuig wat gebaseer is op die Douglas DC-3 en vervaardig is vir die militêre mark gedurende en na die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig het ook deelgeneem aan die Berlynse Lugbrug.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]| Item | Statistiek |
|---|---|
| Aantal motors | 2 |
| Tipe motor | Skroef |
| Vervaardiger | Pratt & Whitney R-1890-92 Twin Wasp stermotors |
| Kraglewering per motor | 1 200 perdekrag |
| Vlerkspan | 28,96 m |
| Lengte | 19,65 m |
| Hoogte | 5,166 m |
| Maks. opstygmassa | 13 290 kg |
| Maks. snelheid | 338 km/h op 2 682 m |
| Operasionele hoogte | 7 346m |
| Normale togafstand | 2 173 km |
| Bewapening | Geen masjiengewere nie. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Rumerman, Judy. "The Douglas DC-3." Geargiveer 6 Augustus 2004 op Wayback Machine U.S. Centennial of Flight Commission, 2003. Besoek: 12 Maart 2012.