Blinkblaar
Voorkoms
| Blinkblaar | |
|---|---|
| Rhamnus prinoides, blare | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Subgenus: | Rhamnus
|
| Spesie: | R. prinoides
|
| Binomiale naam | |
| Rhamnus prinoides | |
Die Blinkblaar (Rhamnus prinoides) is 'n klein boompie wat normaalweg meerstamming is. Dit is wydverspreid en kom voor langs strome en riviere in die middelhoë en hoogliggende woude van Suid-Afrika. Die bome het opvallende glansryke groen blare waarvan die boonste tweederdes fyn getand of geskulp is. Die boom dra klein vruggies van ongeveer 5 mm in deursnee. Soos hulle ryp word verkleur hulle van blinkrooi na dofrooi tot hulle eindelik swart is.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Blinkblaar.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8