Bespreking:Vibe-programmering
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Vibe-programmering-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
![]() | Daaglikse bladtrekke van Vibe-programmering
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Term Vibe-programmering
[wysig bron]Hierdie term is baie resent en is in Februarie 2025 in Engels vir die eerste keer gebruik. Glo nie daar is Afrikaans daarvoor nie, so ons sal dit seker moet skep. Maar “Vibe” in die konteks is moeilik om in Afrikaans te vertaal. Die skepper van die term stel dit as volg: "There's a new kind of coding I call "vibe coding", where you fully give in to the vibes, embrace exponentials, and forget that the code even exists. ..." In wese is die KI gedrewe GTM programmering. So intuïtiewe programmering, taalmodelprogrammering, natuurlike taalprogrammering mag opsies wees. Mense wat meer weet van die rekenaarwetenskap terminologie mag miskien beter idees hê. Al die ander Latyns alfabet Wikipedias gebruik “Vibe coding”. Sobaka (kontak) 08:41, 8 April 2025 (UTC)