Gaan na inhoud

Bespreking:Ubuntu (Linux)

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur RobotJcb in onderwerp Stukkende eksterne skakel 5

Titel

[wysig bron]

Kan die artikel na Ubuntu verskuif word? Ek sien ander groot ensiklopedieë volg ook hierdie titelwyse; ek dink dis eenvoudiger. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 10:31, 24 Mei 2009 (UTC)Beantwoord

Ek dink die rede waarom dit nie onder die titel Ubuntu geplaas is nie, is om plek te laat vir 'n artikel oor die begrip Ubuntu as sulks. --123.208.123.200 16:14, 24 Mei 2009 (UTC)Beantwoord
Oukei, maar staan die verspreiding amptelik so bekend? Anders sal ek Ubuntu (Linux) of Ubuntu (Linux-verspreiding) of Ubuntu (Linux-distribusie) voorstel. Dis nou tensy Ubuntu Linux wel die konvensionele benaming vir die bedryfstelsel is. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 17:56, 24 Mei 2009 (UTC)Beantwoord
Enige besware indien ek die artikel na Ubuntu (Linux) verskuiwe? — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 18:19, 25 Mei 2009 (UTC)Beantwoord
Ek dink "Ubuntu" behoort voldoende te wees. Die begrip as sulks verdien tog nie sy eie artikel nie? Anrie (kontak) 20:10, 25 Mei 2009 (UTC)Beantwoord

O, ek dink wel! Die begrip verwys natuurlik na die Suid-Afrikaanse humanistiese filosofie: en:Ubuntu (philosophy). Ek glo hierdie begrip is veel belangriker as die bedryfstelsel wat artikeltitelruimte betref, en daarom stel ek die naam Ubuntu (Linux) voor. Al rede hoekom ek nie hierdie artikel hier wil hê nie, is omdat die amptelike naam van die bedryfstelsel nie Ubuntu Linux is nie, maar eerder Ubuntu. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 20:16, 25 Mei 2009 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel

[wysig bron]

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 18:29, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel 2

[wysig bron]

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [2]. --RobotJcb (kontak) 18:29, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel 3

[wysig bron]

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!

--RobotJcb (kontak) 18:29, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel 4

[wysig bron]

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [3]. --RobotJcb (kontak) 18:29, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel 5

[wysig bron]

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!

  • http://vig.prenhall.com:8081/catalog/academic/product/0,1144,0132435942-FDOC,00.html
    • In Ubuntu (Linux) on 2009-09-12 14:21:04, Socket Error: 'Een verbindingspoging is mislukt omdat de verbonden party niet correct heeft geantwoord na een bepaalde tijd, of de gemaakte verbinding is mislukt omdat de verbonden host niet heeft geantwoord'
    • In Ubuntu (Linux) on 2009-09-12 18:29:45, Socket Error: 'Een verbindingspoging is mislukt omdat de verbonden party niet correct heeft geantwoord na een bepaalde tijd, of de gemaakte verbinding is mislukt omdat de verbonden host niet heeft geantwoord'

--RobotJcb (kontak) 18:30, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord