Gaan na inhoud

Bespreking:Percoidei

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Terminologie

Terminologie

[wysig bron]

Ek sukkel met die regte terminologie vir 'sylyn'. Engels =Lateral line. Ek het al sylyn, lengte lyn, laterale lyn teëgekom. Oesjaar (kontak) 07:59, 4 Februarie 2012 (UTC)Beantwoord

Volgens nl:Zijlijn is dit sinonieme: sylyn (zijlijn), laterale lyn (laterale lijn) of linea lateralis. Ek sal later 'n artikel doen. Moet nou eers gaan tennis speel. Groete. Anoniem
Geniet!