Gaan na inhoud

Bespreking:Nieverwisselbare item

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Sobaka in onderwerp nieverwisselbare

nieverwisselbare

[wysig bron]

Hi, ek sien die woordeboeke is heel vertroud met non-fungible as 'n ekonomiese term, wat oral meestal nieverwisselbaar eerder as nievervangbaar (wat sonder 'n koppel vas verkies word) is. Ek dink dis beter as mens bly by iets wat 'n geskiedenis in die taal het en nie elke keer die wiel herontwerp nie. Dankie, anon. 152.111.27.1 16:27, 26 Maart 2021 (UTC)Beantwoord

Sien die gebruik van "nieverwisselbare item" op Netwerk 24. Het dit so verander. Sobaka (kontak) 17:40, 26 Maart 2021 (UTC)Beantwoord