Gaan na inhoud

Bespreking:Keep It Straight and Simple Party

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Adriaan90 in onderwerp Titel

Titel

[wysig bron]

Kan ons die artikel na Keep it Straight and Simple skuif en dan in die artikel na die entiteit as die Keep it Straight and Simple-party verwys? Die huidige titel is Engels en ons moet ook vasstel hoe die party die naam behoofletter. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 16:10, 5 Junie 2009 (UTC)Beantwoord