Gaan na inhoud

MySQL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Dinamik-bot (besprekings | bydraes) op 07:14, 4 April 2010 (robot Verander: sv:Mysql)
MySQL
[[Lêer:|100px|Kort opsomming van die logo.]]
Ontwikkelaar MySQL AB / SUN Microsystems
Bedryfstelsel GNU/Linux, Windows, Solaris (bedryfstelsel) en Mac OS X
Kategorie Databasisbestuurstelsels
Webblad http://www.mysql.com/

MySQL is 'n oopbron databasisbestuurstelsel wat beskikbaar is vir feitlik elke moderne bedryfstelsel, en wat bindings het vir enige noemenswaardige programmeringstaal. MySQL is ontwikkel deur die Sweedse maatskappy MySQL AB en is gratis beskikbaar, maar klante wat betaal vir MySQL Enterprise kry ondersteuning en allerlei voordele. Dit werk as 'n bediener wat toegang verleen aan verskeie gebruikers tot 'n aantal databasisse.


MySQL AB is in 2008 deur SUN Microsystems gekoop.


Gebruike

MySQL is die Databasis komponent van LAMP, en word dikwels saam met PHP gebruik om die databasis van 'n webbladsy te berg.

Eksterne skakels