Gaan na inhoud

Module talk:Taxonbar

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Category:Taxonbars with automatically added original combinations

@Pynappel

Sien lyne 359 - 379

Ek verstaan nie mooi wat hierdie kode doen nie.

Dit voeg oog "Category:Taxonbars with automatically added original combinations" by. Sien Rooivos

Ek wil die kategorie vertaal en skep, maar ek weet nie wat dit beteken nie. Enige voorstelle vir hoe om dit te vertaal? - Rooiratel (kontak) 05:15, 15 Junie 2025 (UTC)Beantwoord