Wigseewier
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Halimeda cuneata)
| Wigseewier | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Filum: | Chlorophyta |
| Klas: | Ulvophyceae |
| Orde: | Bryopsidales |
| Familie: | Halimedaceae |
| Genus: | Halimeda |
| Spesie: | Halimeda cuneata Krauss, 1846 |
| Binomiale naam | |
| Halimeda cuneata Krauss, 1846
| |
Wigseewier (Halimeda cuneata) is 'n seewier wat aan die suid- en ooskus van Suider-Afrika voorkom. Hierdie seewier is donkergroen en plat met wigvormige blare wat aanmekaar gehou word deur beweeglike litte. Dit kom in benedegetyrotspoele en sanderige baaitjies voor.
Bron
[wysig | wysig bron]- Gids tot die Kusgebiede. Jana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0