Gaan na inhoud

Javaanse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Javaanse Wikipedia
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar inJavaans
EienaarsWikimedia Stigting
URLjv.wikipedia.org
RegistrasieOpsioneel
Huidige statusAktief

Die Javaanse Wikipedia is die Javaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 74 600 artikels, en is die 87ste grootste Wikipedia.