Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Hy loop oop is die tweede ateljeealbum van Afrikaanse popsanger Brendan Peyper. Hy loop oop sit Peyper se countryklanke en akoestiese ondertoon voort, maar bied meer elektro-elemente.[2] Sy kenmerkende klanke van kitaar, tromme, klawers, banjo, en bekfluitjie word ook op Hy loop oop verteenwoordig.[2]