Gaan na inhoud

Javaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur TjBot (besprekings | bydraes) op 18:10, 22 Julie 2012 (r2.7.2) (robot Bygevoeg: zh-min-nan:Jawa-gí)

Javaans is 'n deel van die Austronesiese taalfamilie. Dit word gepraat in Suidoos-Asië, Java (eiland) en Indonesië. Dit word ook gepraat deur Javaanse migrante in Oos-Timor, Maleisië, Singapoer, Taiwan, Hongkong, Australië, Nieu-Kaledonië, Nederland en Suriname. Javaans is 'n baie ou taal - die oudste geskrewe Javaans dateer van 25 Maart 804. Die taal word tans deur sowat 80 miljoen mense gepraat.