Gaan na inhoud

Xcode

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Xcode
Ontwikkelaar Apple Inc.
Nuutste weergawe 4.3.2/ 22 Maart 2012
Nuutste betaweergawe 4.4 Ontwikkelaarsvoorskou 3 (4F155i)/ 18 April 2012
Bedryfstelsel Mac OS X v10.3 (Weergawe 1.x)
Mac OS X v10.4 (Weergawe 2.x)
Mac OS X v10.5 (Weergawe 2.5, 3.0, 3.1)
Mac OS X v10.6 (Weergawe 3.2, 4.0)
Mac OS X v10.7 (Weergawe 4.1, 4.2, 4.3)
Mac OS X v10.8 (Weergawe 4.4)
Kategorie Geïntegreerde Ontwikkelingsomgewing
Lisensie Eiendomsagteware
Webblad Xcode

Xcode is ’n Geïntegreerde Ontwikkelingsomgewing (GOO) wat ’n reeks sagteware-ontwikkelingsinstrumente bevat wat deur Apple Inc. geskep is om sagteware vir OS X en iOS te ontwikkel. Dit is vir die eerste keer in 2003 vrygestel en die nuutste stabiele vrystelling is weergawe 4.3.2 wat gratis beskikbaar is via die Mac-toepwinkel vir gebruikers van Mac OS X Lion.[1] Geregistreerde ontwikkelaars kan die voorskouweergawe asook vorige weergawes van die reeks aflaai deur die Apple Developer-webblad.[2]

Verwysings

  1. (en) "Mac-toepwinkel – Xcode". Apple. Besoek op 21 Desember 2011.
  2. (en) "Mac-ontwikkelingsentrum". Apple Developer. Besoek op 31 Julie 2011.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.