Gaan na inhoud

Xcode

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur WikitanvirBot (besprekings | bydraes) op 08:55, 19 April 2012 (r2.7.1) (robot Bygevoeg: fa:اکس‌کد)
Xcode
Ontwikkelaar Apple Inc.
Bedryfstelsel Mac OS X v10.3 (Weergawe 1.x)
Mac OS X v10.4 (Weergawe 2.x)
Mac OS X v10.5 (Weergawe 2.5, 3.0, 3.1)
Mac OS X v10.6 (Weergawe 3.2, 4.0)
Mac OS X v10.7 (Weergawe 4.1, 4.2, 4.3)
Kategorie Geïntegreerde Ontwikkelingsomgewing
Lisensie Eiendomsagteware
Webblad Xcode

Xcode is ’n gereedskapstel wat deur Apple Inc. geskep is om sagteware vir Mac OS X en iOS te ontwikkel.