Xcode
Voorkoms
Xcode | |
Ontwikkelaar | Apple Inc. |
---|---|
Bedryfstelsel | Mac OS X v10.3 (Weergawe 1.x) Mac OS X v10.4 (Weergawe 2.x) Mac OS X v10.5 (Weergawe 2.5, 3.0, 3.1) Mac OS X v10.6 (Weergawe 3.2, 4.0) Mac OS X v10.7 (Weergawe 4.1, 4.2, 4.3) |
Kategorie | Geïntegreerde Ontwikkelingsomgewing |
Lisensie | Eiendomsagteware |
Webblad | Xcode |
Xcode is ’n gereedskapstel wat deur Apple Inc. geskep is om sagteware vir Mac OS X en iOS te ontwikkel.