Java (eiland)
Voorkoms

Java is 'n eiland van Indonesië, en die hoofstad is Djakarta. Java is die hoog bevolkste eiland in die wêreld en ook een van die digbevolkste gebiede in die wêreld. Java het 'n bevolking van meer as 140 miljoen mense in 'n gebied 126.700 vierkante kilometer groot.
Die woord Java (is 'n sanskrit woord) beteken gierst wat 'n groep soortgelyke, dog verskillende grane is, wat 'n belangrike stapelvoedsel in Asië
vorm.
Naam | Die gebied | Die stad |
---|---|---|
Djakarta (Jabotabek) | 18.924.470 | 8.579.263 |
Bandung | 6.492.753 | 1.601.767 |
Surabaya | 4.112.098 | 2.336.843 |
Cirebon | 1.738.348 | 253.986 |
Yogyakarta | 1.611.752 | 703.753 |
Semarang | 1.583.573 | 1.283.279 |
Tegal | 1.263.997 | 237.415 |
Surakarta | 1.240.955 | 563.208 |
Malang | 1.038.247 | 755.371 |
Provinsies
- Bantam (vier regentskappe)
- Wes-Java (Jawa Barat) (zestien regentskappe)
- Midde-Java (Jawa Tengah) (negenentwintig regentskappe)
- Oos-Java (Jawa Timur) (negenentwintig regentskappe)
- spesiaal gebied: Yogyakarta
- spesiaal gebied: Djakarta
