Gaan na inhoud

Java (eiland)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Faresh (besprekings | bydraes) op 12:58, 23 Mei 2006
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Java is 'n eiland van Indonesië, en die hoofstad is Jakarta. Java is die hoog bevolkste eiland in die wêreld en ook een van die digbevolkste gebiede in die wêreld.