Gaan na inhoud

Python (programmeertaal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Vagobot (besprekings | bydraes) op 13:31, 17 November 2011 (Bot: ru:Python is a featured article)

Python is 'n oopbron programmeertaal wat deur Guido van Rossum begin is. Die eerste weergawe is in 1991 vrygestel. Python is ontwerp om leesbaar en produktief te wees, en die eerste opvallende kenmerk van die taal is seker die gebruik van spasies om dele van die program saam te groepeer.

Sjabloon:Link FA