Gaan na inhoud

Python (programmeertaal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rubinbot (besprekings | bydraes) op 05:09, 16 Oktober 2011 (r2.5.4) (robot Verander: mr:पायथॉन)

Python is 'n oopbron programmeertaal wat deur Guido van Rossum begin is. Die eerste weergawe is in 1991 vrygestel. Python is ontwerp om leesbaar en produktief te wees, en die eerste opvallende kenmerk van die taal is seker die gebruik van spasies om dele van die program saam te groepeer.