Document Object Model
Voorkoms
Document Object Model (DOM) 'n Programering spesifikasie wat deur die World Wide Web Consortium (W3C) ontwikkel is.
Dit stel die programeerder instaat om HTML en XML dokumente te hanteer op 'n objek-georiënteerde wyse, tans is hierdie opmerktale, slegs staties, net 'n uitleg van data en visuele strukture binne 'n bladsy.
DOM bied 'n dinamies en wyer spektrum van beheer oor hierdie strukture - elke voorwerp het 'n stel instruksies en aksies wat gekoppel word aan dit.
Die DOM bied twee spesifikasies: DOM Core, wat ondersteuning bied vir XML en as basis dien vir die tweede spesifikasie, DOM HTML wat dien as uitbreiding tot HTML dokumente.