Gaan na inhoud

Meeuwen-Gruitrode

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur ZéroBot (besprekings | bydraes) op 14:24, 16 Junie 2011 (r2.7.1) (robot Bygevoeg: hu:Meeuwen-Gruitrode)
Ligging van Meeuwen-Gruitrode in die provinsie Limburg

Meeuwen-Gruitrode, Limburgs: Miëve-Roj, is 'n Belgiese munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 91 km². Meeuwen is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Meeuwen-Gruitrode:
Ellikom, Gruitrode, Meeuwen, Neerglabbeek en Wijshagen.

Eksterne skakels