Meeuwen-Gruitrode
Voorkoms

Meeuwen-Gruitrode, Limburgs: Miëve-Roj, is 'n Belgiese munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 91 km². Meeuwen is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Meeuwen-Gruitrode:
Ellikom, Gruitrode, Meeuwen, Neerglabbeek en Wijshagen.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Meeuwen-Gruitrode. |