Gaan na inhoud

Java (programmeertaal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur WikitanvirBot (besprekings | bydraes) op 07:09, 29 Januarie 2011 (r2.7.1) (robot Bygevoeg: ace:Java)

Java is 'n programmeertaal ontwikkel deur Sun Microsystems om platform-onafhanklike programmatuur te ontwikkel. Dit is 'n taal in die C-familie van tale en is sterk objek-georiënteerd. Java-programme benodig 'n Java-looptydomgewing (JRE, Java Runtime Environment) om in uit te voer. Sulke omgewings is vir verskeie bedryfstelsels beskikbaar.

Sien ook

  • Java, vir ander betekenisse van die begrip Java.
  • JavaScript, 'n programmeertaal.