Gaan na inhoud

Meeuwen-Gruitrode

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Wikix (besprekings | bydraes) op 11:28, 20 Desember 2010 (Nuwe blad: 200px|regs|thumb|Ligging van Meeuwen-Gruitrode in die provinsie Limburg '''Meeuwen-Gruitrode''', Limburgs: ''Miëve-Roj'', is 'n [...)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Ligging van Meeuwen-Gruitrode in die provinsie Limburg

Meeuwen-Gruitrode, Limburgs: Miëve-Roj, is 'n Belgiese munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 91 km². Meeuwen is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Meeuwen-Gruitrode:
Ellikom, Gruitrode, Meeuwen, Neerglabbeek en Wijshagen.

Eksterne skakels