Gaan na inhoud

Javaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Alias (besprekings | bydraes) op 05:27, 22 September 2005 (saadjie)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Javaans is 'n deel van die Austronesiese taalfamilie. Dit word gepraat in Suidoos-Asië, Java (eiland) en Indonesië. Dit word ook gepraat deur Javaanse migrante in Oos-Timor, Maleisië, Singapoer, Taiwan, Hong Kong, Australië, Nieu-Kaledonië, Nederland en Suriname. Javaans is 'n baie ou taal - die oudste geskrewe Javaans dateer van 25 Maart 804. Die taal word tans deur sowat 80 miljoen mense gepraat.