Java
Voorkoms
Die term Java kan verwys na die volgende:
In geografie:
- Java (eiland), Indonesië, die eiland met die hoogste bevolking in die wêreld
- Javaanse taal, taal wat gepraat word op die eiland Java
- Java koffie, 'n tipe koffie plant wat se oorsprong die eiland Java is, of ook 'n slang woord vir koffie
- Java, Georgia, 'n dorp in die Republiek van Georgia
- Java, New York, VSA
- Java, Suid Dakota, VSA; met poskode 57452
- Java, Virginia, 'n dorp in Pittsylvania, Virginia, VSA; met poskode 24565
In rekenaar wetenskap:
- Java (Sun), 'n tegnologie wat ontwikkel is deur Sun Microsystems, wat insluit :
- Java (programmeertaal), 'n objek georienteerde hoë-vlak programmeertaal
- Java virtual machine, die java virtuele masjien wat java bit-kode uitvoer
- Java platform
- JavaScript
Java kan ook beteken:
- Java (band), 'n Franse musiekgroep
- Java (bordspel), 'n bordspel gebaseer op die eiland Java
- Java (cachaça), 'n tipe cachaça
- Java (dans), 'n Paryse Bal-musette dans
- Java Man, een van die eerste voorbeelde van Homo Erectus wat ondek is
- "Java" (lied), 'n lied deur Allen Toussaint. 'n Gewilde weergawe is ook opgeneem deur Al Hirt, wat later gebruik is in The Muppet Show
- HMS Java, drie skepe van die Britse vloot