Gaan na inhoud

Python (programmeertaal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Alleman (besprekings | bydraes) op 17:46, 18 Oktober 2008 (Nuwe blad: '''Python''' is 'n oopbron programmeertaal wat deur Guido van Rossum begin is. Die eerste weergawe is in 1991 vrygestel. Python is ontwerp om leesbaar en produktief te wees...)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Python is 'n oopbron programmeertaal wat deur Guido van Rossum begin is. Die eerste weergawe is in 1991 vrygestel. Python is ontwerp om leesbaar en produktief te wees, en die eerste opvallende kenmerk van die taal is seker die gebruik van spasies om dele van die program saam te groepeer.