Gaan na inhoud

MySQL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur BenBezuidenhout (besprekings | bydraes) op 05:10, 25 September 2008 (interwiki)

MySQL is 'n oopbron Databasisbestuurstelsel wat beskikbaar is vir feitlik elke moderne Bedryfstelsel, en wat bindings het vir enige noemenswaardige programmeringstaal. MySQL is ontwikkel deur die Sweedse maatskappy MySQL AB en is gratis beskikbaar, maar klante wat betaal vir MySQL Enterprise kry ondersteuning en allerlei voordele. MySQL word dikwels gebruik om die databasis van 'n webbladsy te berg.

MySQL AB is in 2008 deur Sun Microsystems gekoop.