Gaan na inhoud

MySQL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Alleman (besprekings | bydraes) op 23:06, 24 September 2008 (Nuwe blad: MySQL is 'n oopbron Databasisbestuurstelsel wat ontwikkel is deur die Sweedse maatskappy MySQL AB. MySQL word dikwels gebruik om die databasis van . webbladsy te berg...)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

MySQL is 'n oopbron Databasisbestuurstelsel wat ontwikkel is deur die Sweedse maatskappy MySQL AB. MySQL word dikwels gebruik om die databasis van . webbladsy te berg.

MySQL AB is in 2008 deur Sun Microsystems gekoop.