Gaan na inhoud

Unified Modeling Language

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Arnobarnard (besprekings | bydraes) op 09:45, 1 April 2008 (Kategorie:Inligtingstegnologie)

Unified Modeling Language

UML is 'n afkorting vir Unified Modeling Language. Dit is 'n modelmatige taal wat deur Grady Booch, James Rumbaugh en Ivar Jacobson ontwerp was, om objek-georiënteerde analises en ontwerpe vir 'n informasiesisteem te kan maak. Vanaf 1997 bestaan daar 'n standaard vir UML. Kenmerkend is dat UML modelle 'n grafiese weergave is van bepaalde aspekte van die informasiesisteem.

Algemeen

Dat die taal as standaard breed aanvaar word, is te sien aan die feit dat dit in die jare negentig van die twintigste eeu daar 'n UML-konsortium was opgerig met as deelnemers o.a. die volgende bekende organisasies: DEC, Microsoft, Oracle, HP en Texas Instruments. Die konsortium is die Object Management Group (OMG) en het die standaard vir UML vasgelê.

Met UML kan mens ondermeer beskrywinge maak van statistiese verskynsels, ook kan mens dinamiese prosesse beskryf. Dit dien veral as 'n veelsydige instrument wat in verkillende fases van die sisteembou toegepas kan word. Een van die krachtige aspekten van UML is dat er, op 'n relatief eenvoudige manier, meta-beskrywinge gemaak kan word.

Teenstrydig oor wat daar vaak gednk word, is UML self geen methode, maar een notasiewyse wat by verkillende methodes gebruik kan word. 'n Metode wat gebruik maakt van UML is die RUP (Rational Unified Proces).

Object Constraint Language (OCL) is een tekstuele taal waarmee in UML diverse randvoorwaarde, toestanden en beperkinge aangegee kan word.