Gaan na inhoud

Microsoft .NET Framework

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur 198.54.202.102 (besprekings) op 18:35, 11 Februarie 2008 (Nuwe blad: Die '''Microsoft .NET Framework''' is 'n sagtewarekomponent wat deel vorm van die Microsoft Windows bedryfstelsel. Dit bestaan uit 'n groot versameling van voorafgeskrewe oplossi...)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die Microsoft .NET Framework is 'n sagtewarekomponent wat deel vorm van die Microsoft Windows bedryfstelsel. Dit bestaan uit 'n groot versameling van voorafgeskrewe oplossings tot algemene programvereistes en bestuur die uitvoer van programme wat spesifieke ontwikkel is vir die raamwerk. Die .NET Framework is een van Microsoft se kernaanbiedinge en is die gedagte is dat dit gebruik sal word deur die meeste nuwe toepassings wat vir die Windows platvorm ontwikkel word.