Open Tree of Life
Voorkoms
| Beskikbaar in | Engels |
|---|---|
| URL | opentreeoflife.org |
| Kommersieel | nee |
| Registrasie | nie vereis nie |
| Van stapel gestuur | September 2015 |
| Huidige status | aktief |
Content license | BSD 2-clause (FreeBSD)[1] |
Die Open Tree of Life is 'n aanlyn filogenetiese lewensboom – 'n gesamentlike poging, befonds deur die Nasionale Wetenskapstigting.[2][3] Die eerste weergawe, wat 2,3 miljoen spesies insluit, is in September 2015 vrygestel.[4] Die interaktiewe grafiek laat die gebruiker toe om in te zoem op taksonomiese klassifikasies, filogenetiese bome en inligting oor 'n nodus. Deur op 'n spesie te klik, sal die bron- en verwysingstaksonomie teruggegee word.

Verwysings
- ↑ "OpenTreeOfLife License".
- ↑ Hinchliff CE, Smith SA, Allman JF, Burleigh JG, Chaudhary R, Coghill LM, et al. (Oktober 2015). "Synthesis of phylogeny and taxonomy into a comprehensive tree of life". Proceedings of the National Academy of Sciences of the United States of America. 112 (41): 12764–9. Bibcode:2015PNAS..11212764H. doi:10.1073/pnas.1423041112. PMC 4611642. PMID 26385966.
- ↑ "Assembling, Visualizing, and Analyzing the Tree of Life". National Science Foundation (NSF). 11 Maart 2011. Besoek op 11 Februarie 2016.
- ↑ Pennisi E (21 September 2015). "First comprehensive tree of life shows how related you are to millions of species". Science Magazine.