Gaan na inhoud

Open Tree of Life

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 11:25, 10 November 2025 (Nuwe bladsy gedeeltelik vertaal uit enwiki)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die Open Tree of Life is 'n aanlyn filogenetiese lewensboom – 'n gesamentlike poging, befonds deur die Nasionale Wetenskapstigting.[1][2] Die eerste weergawe, wat 2,3 miljoen spesies insluit, is in September 2015 vrygestel.[3] Die interaktiewe grafiek laat die gebruiker toe om in te zoem op taksonomiese klassifikasies, filogenetiese bome en inligting oor 'n nodus. Deur op 'n spesie te klik, sal die bron- en verwysingstaksonomie teruggegee word.

The tree of life at the node Eukaryota

Verwysings

  1. Hinchliff CE, Smith SA, Allman JF, Burleigh JG, Chaudhary R, Coghill LM, et al. (Oktober 2015). "Synthesis of phylogeny and taxonomy into a comprehensive tree of life". Proceedings of the National Academy of Sciences of the United States of America. 112 (41): 12764–9. Bibcode:2015PNAS..11212764H. doi:10.1073/pnas.1423041112. PMC 4611642. PMID 26385966.
  2. "Assembling, Visualizing, and Analyzing the Tree of Life". National Science Foundation (NSF). 11 Maart 2011. Besoek op 11 Februarie 2016.
  3. Pennisi E (21 September 2015). "First comprehensive tree of life shows how related you are to millions of species". Science Magazine.