Gaan na inhoud

Tylecodon pygmaeus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 14:04, 21 Augustus 2024 (Maak my eie gemors reg!)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Dwerg Botterboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Genus: Tylecodon
Spesie:
T. pygmaeus
Binomiale naam
Tylecodon pygmaeus
(W.F.Barker) Toelken, (1978)
Sinonieme
  • Cotyledon pygmaea W.F.Barker

Die dwerg botterboom (Tylecodon pygmaeus) is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte voor waar dit deel van die Sukkulente Karoo vorm. Dit het 'n voorkomsgebied van 534 km².

Bronne

[wysig | wysig bron]