Gaan na inhoud

Douglas C-54 Skymaster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 11:54, 9 Augustus 2024 (Nuwe artikel.)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Douglas C-54 Skymaster
Tipe Vragvliegtuig en bomwerper
Vervaardiger Douglas Aircraft Company
Nooiensvlug 14 Februarie 1942
Bekendstelling 1942
Onttrek 1975
Hoofgebruiker Amerikaanse Lugmag

Amerikaanse Vloot

Aantal gebou 1 170
Ontwikkel van Douglas DC-4

Die Douglas C-54 Skymaster is 'n viermotorige vragvliegtuig wat deur die Amerikaanse Lugmag tydens die Tweede Wêreldoorlog en die Koreaanse Oorlog gebruik is.