Gaan na inhoud

Quang Binh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur CommonsDelinker (besprekings | bydraes) op 07:36, 25 November 2023 (Administrateur CommonsDelinker vervang "LocationVietnamQuangBinh.png" met "Location_of_Quang_Binh_within_Vietnam.png" omrede: File renamed:)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Quang Binh

Quang Binh, Viëtnamees: Quảng Bình, is 'n Viëtnamese provinsie. Quang Binh het sowat 858 000 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van 8 066 km². Die hoofstad is Dong Hoi.