Gaan na inhoud

Android

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur 144.44.150.152 (besprekings) op 13:25, 7 November 2007 (nuwe bladsy)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Android is 'n ope bron platform vir mobiele telefone van die Amerikaanse bedryf Google. Android is die geesteskind van Andy Rubin, eienaar van die IT-bedryf Android wat in 2005 deurr Google uitgekoop is.

Die besturingsisteem van Android is gebaseerd op Linux en dit wordt is beskikbaar as Apache lisensie. Die eerste fabrikante van mobiele telefone wat Android gaan gebruik, kom van Motorola, HTC, Samsung en LG.

Android was tot kort voor die publieke bekendstelling op 5 november 2007 bekend as gPhone.

Sjabloon:Google Inc.

Categorie:Google