Gaan na inhoud

Tylecodon ectypus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 07:01, 20 Maart 2023 (Nuwe artikel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Tylecodon ectypus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Genus: Tylecodon
Spesie:
T. ectypus
Binomiale naam
Tylecodon ectypus
F.Gren. & van Jaarsv., (2020)

Tylecodon ectypus is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie kom in die Richtersveld by Steinkopf voor waar daar 'n aantal subpopulasies is. Die plant is seldsaam en het geen bedreigings nie.

Bronne