Gaan na inhoud

Mate (tee)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Voyageur (besprekings | bydraes) op 17:42, 21 April 2005
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die mate (of yerba) is 'n gewilde soort tee in Argentinië en ander Suid-Amerikaanse lande. Dit word van die gedroogde blare van die huls (Ilex) gemaak en met baie suiker gedrink. Die Argentynse stad Apostoles is die sentrum van die mate-nywerheid.