Javaanse Wikipedia
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
![]() | |
Tipe webwerf | Wiki |
---|---|
Beskikbaar in | Javaans |
Eienaars | Wikimedia Stigting |
URL | jv.wikipedia.org |
Registrasie | Opsioneel |
Huidige status | Aktief |
Die Javaanse Wikipedia is die Javaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 74 600 artikels, en is die 87ste grootste Wikipedia.